Laerskool Phalaborwa   |   Tel: +27 (0)15 781 1041/2   |   Faks: +27 (0)15 781 2397

Email: groenskool@xsinet.co.za   |   Mopaniestraat 35, Privaatsak X01012, Phalaborwa 1390

Laerskool Phalaborwa Image
Groenskool Phalaborwa Header Image

DERDE KWARTAALPROGRAM VIR 2018

 

DINSDAG 17 JULIE          

SKOLE HEROPEN   

WOENSDAG 18 JULIE    

SR. KOOROEFENING 14:00-15:30

DONDERDAG 19 JULIE  

GR. 4 - 7 BALKIE-AAND (18:00-18:30) SKOOLSAAL

GR. 1 - 7 ALGEMENE OUERAAND (18:30-19:30)

BORRELS - GR. RR ALGEMENE OUERAAND (17:00 - 18:00)

SATERDAG 21 JULIE       

LANDLOOP TE TZANEEN (COUNTRY CLUB) 

SONDAG 22 JULIE           

MEV. ELSIE FOURIE  VERJAAR

MAANDAG 23 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

WOENSDAG 25 JULIE    

SR. KOOROEFENING 15:00  – 16:30  

DONDERDAG 26 JULIE  

KRIEKET V/S BURGERSFORT (0/11 WEG) (1STE SPAN TUIS)

VRYDAG 27 JULIE            

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN DRAKENSIG EN

SOUTHERN CROSS (FDT)

SATERDAG 28 JULIE       

LANDLOOP TE DUIWELSKLOOF

MINI-HOKKIE:  ERFENISFEES (DRAKENSIG)

LANDLOOP (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 30 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

DINSDAG 31 JULIE          

SPUR - AAND 18:00

WOENSDAG 1 AUG.      

SKAAKLIGA VS FAUNA PARK (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00 - 15:15

DONDERDAG 2 AUG.    

KRIEKET V/S DR. ANNECKE  (0/11 TUIS) (1STE SPAN WEG)

VRYDAG 3AUG.

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN MARIEPSKOP (WEG)

SATERDAG 4 AUG.         

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

MINI-HOKKIE:  INNIE KLOOFFEES (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 6 AUG.         

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

TENNIS:  LIGA TEEN UNICORN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

KRIEKET V/S UNICORN (0/10 TUIS)

DINSDAG 7 AUG.            

KRIEKET V/S UNICORN (0/11 EN 2DE WEG) (1STE SPAN TUIS)

WOENSDAG 8 AUG.      

SKAAKLIGA VS MERIDIAN (WEG)

GASKUNSTENAAR:  ROBBIE WESSELS

SR. KOOROEFENING 14:00-16:30 

DONDERDAG 9 AUG.    

VROUEDAG   

VRYDAG 10 AUG.           

SKOOLVAKANSIEDAG

SONDAG 12 AUG.           

MEV. PATRICIA BLOEM  VERJAAR

MAANDAG 13 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DRAKENSIG (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG 14 AUG.          

VELDSKOOL – GR. 6 VERTREK: BLYDE CANYON 

WOENSDAG 15 AUG.    

VELDSKOOL -  GR. 6 

SKAAKLIGA VS LPN (WEG)

DONDERDAG 16 AUG.  

VELDSKOOL -  GR. 6 

VRYDAG 17 AUG.           

GR. 1-UITSTAPPIE (DBV)

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN ROOISKOOL (FDT)

VELDSKOOL -  GR. 6 ARRIVEER

SATERDAG 18 AUG.       

RADIKALE REDENAARS:  LIMPOPO FINALE TE POLOKWANE

LANDLOOP (MERENSKY)

MINI-HOKKIE: INNIMANDJIEFEES  (TZANEEN)

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 20 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DR. ANNECKE (WEG)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

WOENSDAG 22 AUG.    

SR. KOOROEFENING 15:00   – 16:30 

SKAAKLIGA VS BBCA (TUIS)

DONDERDAG 23 AUG.  

LEIERS BESOEK BEJAARDES

VRYDAG 24 AUG.           

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN TZANEEN (FDT)

SATERDAG 25 AUG.       

LANDLOOP: DR. ANNECKE

MINI-HOKKIE:  LEMOENFEES (DR. ANNECKE)

HOKKIE:  PREMIER- LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 27 AUG.      

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

DINSDAG 28 AUG.          

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

WOENSDAG 29 AUG.    

KULTUURWEEK:  SENIOR - AAND 

SKAAKLIGA VS KINGFISHER (TUIS)

DONDERDAG 30 AUG.  

KULTUURWEEK:  SENIOR-AAND

VRYDAG 31 AUG.           

NG-KERK (LOUIS BRITS)

LENTE-KOUSIE: LEIERS

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN UNICORN (WEG)

SATERDAG 1 SEP.            

NG- KERK (LOUIS BRITS)

GROENSKOOL GHOLFDAG

LANDLOOP: LLSV (UNICORN)

HOKKIE:  PRIMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

SONDAG 2 SEP.

NG-KERK (LOUIS BRITS)

MAANDAG 3 SEP.           

TENNIS:  LIGA TEEN TZANEEN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DINSDAG 4 SEP.               

MEV. POLLA WEIDEMAN VERJAAR   

WOENSDAG 5 SEP.         

EKSAMEN: SKEPPENDE KUNSTE (GR. 7)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DONDERDAG 6 SEP.       

EKSAMEN: TEG (GR. 7)

VRYDAG 7 SEP.

EKSAMEN: EBW (GR. 7)

HOKKIE: MOPANI -  LIGA TEEN DUIWELSKLOOF (FDT)

MAANDAG 10 SEP.         

EKSAMEN: ENG. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

EKSAMEN: ENG. CREATIVE WRITING (3 de Sessie) 

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

DINSDAG 11 SEP.            

EKSAMEN: AFR (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

WOENSDAG 12 SEP.      

EKSAMEN: SWA (GR.4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 13 SEP.    

TENNIS:  LIMPOPO FINALE (POLOKWANE)

DISKONTO BOEKE

VRYDAG 14 SEP.              

EKSAMEN: AFR. KREATIEWE SKRYFWERK (1 ste Sessie)

DISKONTO BOEKE

SATERDAG 15 SEP.         

MEV. CELIA MEINTJES VERJAAR 

SONDAG 16 SEP.             

EPISODE - UITSENDING VAN SING IN HARMONIE:

JUNIOR- EN SENIOR KORE (17:00 OP KANAAL 146)

MAANDAG 17 SEP.         

EKSAMEN: NW (GR. 7) & NW & TEG (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

DINSDAG 18 SEP.            

EKSAMEN: WISK. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie) 

WOENSDAG 19 SEP.      

EKSAMEN: SWG (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 20 SEP.    

EKSAMEN: LOR (GR. 7) & PSW (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

VRYDAG 21 SEP.              

PRETLOOP

SONDAG 23 SEP.             

SING IN HARMONIE FINAAL (SENIOR KOOR)

MAANDAG 24 SEP.         

SING IN HARMONIE FINAAL (JUNIOR KOOR)

SKOOLVAKANSIEDAG

DINSDAG 25 SEP.            

MEV. MARIETJIE VAN HEERDEN VERJAAR

SPUR - AAND (18:00)

WOENSDAG 26 SEP.      

SWEM: INTERHUIS

DONDERDAG 27 SEP.    

SPORTFOTO'S

KOEKVERKOPING:  LEIERS

VRYDAG 28 SEPT             

SKOOL SLUIT

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

SATERDAG 29 SEPT.       

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

MAANDAG 8 OKT           

MEV. LINETTE BREYTENBACH VERJAAR

DINSDAG 9 0KT

SKOOL HEROPEN

Phalaborwa Laerskool Header Image

Nuusbriewe word tweeweekliks vervang en die vervangde nuusbrief word dan verskuif na ARGIEWE toe onder die hofie NUUS.

U is welkom om die argiewe te besoek om weer die inhoud van ouer nuusbriewe te lees, of om dit as naslaan te beskou.

Laerskool Phalaborwa Groenskool Header Image

BALKIE-AAND: 26 JULIE 2016

BAIE GELUK AAN ONS TOP 30 PRESTEERDERS.

(SIEN UITSLAE ONDER AKADEMIE)

 

Laerskool Phalaborwa - NETBAL

Groenskool Header Image

                 
 
                 

Netbal

Netbal by die Groenskool is ‘n gewilde sportsoort onder die dogters.  Met toegewyde afrigters en entoesiastiese

dogters, word uitstekende welslae behaal.

Afrigters: 2016:

  • 0/6 -   Mej. Zanalee Wolfaardt
  • 0/7 -   Mev. Shirlene Van den Borre en Mej. Chadé Van der Schyff
  • 0/8 -   Ouerhulp
  • 0/9 -   Mev. Hester Barnard & Mev. Anel Oberholzer
  • 0/10 - Mev. Inge Koch en Mej. Chadé van der Schyff
  • 0/11 - Mej. Ilani Coetzee en Mej. Zanalee Wolfaardt
  • 0/12 - Mev. Celia Meintjes en Mej. Joha Strydom
  • 0/13 - Mev. Juanita Van der Sandt en Mej. Melanie Phillips

 

Oefentye:

Maandae,  Dinsdae en Donderdae.

0/6 : 12:30  - 13:30 

0/7 : 12:30 - 13:30

0/8 : 14:00 15:00 / 17:00 - 18:00

0/9 -  0/13 : 15:00 - 17:00

 

Wedstryde per seisoen:

Groenskool glo aan goeie blootstelling en neem aan soveel as moontlik wedstryde deel-ongeag of ons ‘n medium skool is.

 

Vriendskaplik:

Rugby- en Netbaldag,  jaarliks te Laerskool Pietersburg-Noord.

Rugby- en Netbaldag jaarliks TUIS op eie velde.

 

Mini-netbaldae:

Vir goeie blootstelling neem vanaf 0/6 - 0/9 deel aan mini-netbaldae.

 

Super 8:

Jaarlikse instelling ter voorbereiding van Liga-wedstryde waar slegs die A- spanne (0/9 – 0/13) betrokke is.

 

Liga:

Ons Streek bestaan uit:

  •  Laerskool Phalaborwa-Noord
  •  Fauna Park 
  •  Mariepskop
  •  Drakensig
  •  Gravelotte
  •  Laerskool Phalaborwa

* Vir goeie blootstelling skryf ons 2 spanne per ouderdom in vir die Liga  

  0/9 A en B tot 0/13 A en B.

 

Toekennings:

Elke dogter wat ons skool 80% verteenwoordig het op die netbalbaan  en/of tydens wedstryde, ontvang ‘n sertifikaat tydens ons jaarlikse prysuitdeling.

 

 Spanprestasies:

 Toegewydste speelster per ouderdom.

 Provinsiale deelname.

 

 Borge:

 Rugby- en Netbaldag:  Heqlen Mica en Spur (‘n Jaarlikse instelling)

 

Verskaffers van klere en toerusting:

  • Elite Embroidery
  • Exco (Pretoria)
  • Julian Thom Uitrusters
  • Phalaborwa Uitrusters

 

Skoolfasiliteite:

Vyf geteerde netbalbane.

 

Hoe kwalifiseer ‘n kind ?

Deur oefeninge by te woon en proewe wat gehou word.

Die afrigters maak dan ‘n keuse van in watter spanne en posisies die spelers gaan speel.

Netbalkliniek

Vind jaarliks gedurende Februarie op ons eie bane plaas vir maksimale afrigting.

 

Drag:

Mini-Netbal:

  • Groen netbalrompie en bloesie, wat deur die skool voorsien word.

Senior-netbal:

  • Groen en geel netbalrokkie wat deur die skool voorsien word.

Provinsiale speelsters:

Groenskool lewer ‘n rekordgetal van 45 provinsiale speelsters op in die afgelope 6 jaar.

         0/12  -  0/13,

2008:   3         2

2009:   3         5

2010:   2         5

2011:   1         6

2012:   3         6

2013:   4         5

2014:    2        3

2015:    1        1

2016:    0        1

 

   

Prestasies 2014:

  • Super 8 - algehele wenners vir afgelope 12 jaar.
  • 5 Provinsiale spelers/dogters
  • Ligawenners ( al 6 spanne wat ingeskryf het)
  • Provinsiale wenners 0/12A - netbalspan
  • Provinsiale naaswenners 0/13A - netbalspan
  • Deelname aan SA-skole kampioenskappe (0/12A en 0/13A)
  • Groenskool word aangewys as 2de beste presterende netbalskool in Limpopo.
  • 2 SA - gegradeerde skeidsregters en afrigters

Prestasies 2015:

  • Super 8 - algeheel derde uit agt skole.
  • 2 Provinsiale spelers
  • Ligawenners (al 6 spanne wat ingeskryf het)
  • Provinsiale naaswenners 0/13A- netbalspan
  • Deelname aan SA-Skolekampioenskappe (0/13A)

Prestasies 2016:

  • Super 8 - algeheel sewende uit agt skole.
  • 1 Provinsiale speler
  • Ligawenners (al 6 spanne wat ingeskryf het)
  • Streeknaaswenners (0/11A, 0/11B, 0/13B)
  • Streekwenners (0/12B)
  • Deelname aan Limpopo Kampioenskappe 0/11A (eindig 4de in Limpopo)

 

 

SUPER 8:

Die byeenkoms vind elke jaar te Polokwane plaas. L/S Phalaborwa is die enigste medium skool tussen die ander 7 groot skole.

Indien moontlik: - Almal dra die groen ondersteunershempie. Aan die ondersteuners! Baie dankie dat jul ons ondersteun.

Ons waardeer dit opreg. Aan al die afrigters en spelers!  Sterkte. Ons weet dit sal goed gaan. Ons is trots op julle

Die skole wat dus deelneem aan die byeenkoms is as volg:

1) Laerskool Thabazimbi

2) Laerskool Bosveld

3) Laerskool Pietersburg Noord

4) Laerskool Krugerpark

5) Laerskool Lydenburg

6) Laerskool Louis Trichardt

7) Laerskool Bergland

8) Laerskool Phalaborwa ( enigste medium skool)


 


 




 

Phalaborwa Laerskool Image