Laerskool Phalaborwa   |   Tel: +27 (0)15 781 1041/2   |   Faks: +27 (0)15 781 2397

Email: groenskool@xsinet.co.za   |   Mopaniestraat 35, Privaatsak X01012, Phalaborwa 1390

Laerskool Phalaborwa Image
Groenskool Phalaborwa Header Image

DERDE KWARTAALPROGRAM VIR 2018

 

DINSDAG 17 JULIE          

SKOLE HEROPEN   

WOENSDAG 18 JULIE    

SR. KOOROEFENING 14:00-15:30

DONDERDAG 19 JULIE  

GR. 4 - 7 BALKIE-AAND (18:00-18:30) SKOOLSAAL

GR. 1 - 7 ALGEMENE OUERAAND (18:30-19:30)

BORRELS - GR. RR ALGEMENE OUERAAND (17:00 - 18:00)

SATERDAG 21 JULIE       

LANDLOOP TE TZANEEN (COUNTRY CLUB) 

SONDAG 22 JULIE           

MEV. ELSIE FOURIE  VERJAAR

MAANDAG 23 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

WOENSDAG 25 JULIE    

SR. KOOROEFENING 15:00  – 16:30  

DONDERDAG 26 JULIE  

KRIEKET V/S BURGERSFORT (0/11 WEG) (1STE SPAN TUIS)

VRYDAG 27 JULIE            

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN DRAKENSIG EN

SOUTHERN CROSS (FDT)

SATERDAG 28 JULIE       

LANDLOOP TE DUIWELSKLOOF

MINI-HOKKIE:  ERFENISFEES (DRAKENSIG)

LANDLOOP (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 30 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

DINSDAG 31 JULIE          

SPUR - AAND 18:00

WOENSDAG 1 AUG.      

SKAAKLIGA VS FAUNA PARK (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00 - 15:15

DONDERDAG 2 AUG.    

KRIEKET V/S DR. ANNECKE  (0/11 TUIS) (1STE SPAN WEG)

VRYDAG 3AUG.

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN MARIEPSKOP (WEG)

SATERDAG 4 AUG.         

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

MINI-HOKKIE:  INNIE KLOOFFEES (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 6 AUG.         

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

TENNIS:  LIGA TEEN UNICORN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

KRIEKET V/S UNICORN (0/10 TUIS)

DINSDAG 7 AUG.            

KRIEKET V/S UNICORN (0/11 EN 2DE WEG) (1STE SPAN TUIS)

WOENSDAG 8 AUG.      

SKAAKLIGA VS MERIDIAN (WEG)

GASKUNSTENAAR:  ROBBIE WESSELS

SR. KOOROEFENING 14:00-16:30 

DONDERDAG 9 AUG.    

VROUEDAG   

VRYDAG 10 AUG.           

SKOOLVAKANSIEDAG

SONDAG 12 AUG.           

MEV. PATRICIA BLOEM  VERJAAR

MAANDAG 13 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DRAKENSIG (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG 14 AUG.          

VELDSKOOL – GR. 6 VERTREK: BLYDE CANYON 

WOENSDAG 15 AUG.    

VELDSKOOL -  GR. 6 

SKAAKLIGA VS LPN (WEG)

DONDERDAG 16 AUG.  

VELDSKOOL -  GR. 6 

VRYDAG 17 AUG.           

GR. 1-UITSTAPPIE (DBV)

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN ROOISKOOL (FDT)

VELDSKOOL -  GR. 6 ARRIVEER

SATERDAG 18 AUG.       

RADIKALE REDENAARS:  LIMPOPO FINALE TE POLOKWANE

LANDLOOP (MERENSKY)

MINI-HOKKIE: INNIMANDJIEFEES  (TZANEEN)

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 20 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DR. ANNECKE (WEG)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

WOENSDAG 22 AUG.    

SR. KOOROEFENING 15:00   – 16:30 

SKAAKLIGA VS BBCA (TUIS)

DONDERDAG 23 AUG.  

LEIERS BESOEK BEJAARDES

VRYDAG 24 AUG.           

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN TZANEEN (FDT)

SATERDAG 25 AUG.       

LANDLOOP: DR. ANNECKE

MINI-HOKKIE:  LEMOENFEES (DR. ANNECKE)

HOKKIE:  PREMIER- LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 27 AUG.      

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

DINSDAG 28 AUG.          

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

WOENSDAG 29 AUG.    

KULTUURWEEK:  SENIOR - AAND 

SKAAKLIGA VS KINGFISHER (TUIS)

DONDERDAG 30 AUG.  

KULTUURWEEK:  SENIOR-AAND

VRYDAG 31 AUG.           

NG-KERK (LOUIS BRITS)

LENTE-KOUSIE: LEIERS

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN UNICORN (WEG)

SATERDAG 1 SEP.            

NG- KERK (LOUIS BRITS)

GROENSKOOL GHOLFDAG

LANDLOOP: LLSV (UNICORN)

HOKKIE:  PRIMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

SONDAG 2 SEP.

NG-KERK (LOUIS BRITS)

MAANDAG 3 SEP.           

TENNIS:  LIGA TEEN TZANEEN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DINSDAG 4 SEP.               

MEV. POLLA WEIDEMAN VERJAAR   

WOENSDAG 5 SEP.         

EKSAMEN: SKEPPENDE KUNSTE (GR. 7)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DONDERDAG 6 SEP.       

EKSAMEN: TEG (GR. 7)

VRYDAG 7 SEP.

EKSAMEN: EBW (GR. 7)

HOKKIE: MOPANI -  LIGA TEEN DUIWELSKLOOF (FDT)

MAANDAG 10 SEP.         

EKSAMEN: ENG. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

EKSAMEN: ENG. CREATIVE WRITING (3 de Sessie) 

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

DINSDAG 11 SEP.            

EKSAMEN: AFR (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

WOENSDAG 12 SEP.      

EKSAMEN: SWA (GR.4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 13 SEP.    

TENNIS:  LIMPOPO FINALE (POLOKWANE)

DISKONTO BOEKE

VRYDAG 14 SEP.              

EKSAMEN: AFR. KREATIEWE SKRYFWERK (1 ste Sessie)

DISKONTO BOEKE

SATERDAG 15 SEP.         

MEV. CELIA MEINTJES VERJAAR 

SONDAG 16 SEP.             

EPISODE - UITSENDING VAN SING IN HARMONIE:

JUNIOR- EN SENIOR KORE (17:00 OP KANAAL 146)

MAANDAG 17 SEP.         

EKSAMEN: NW (GR. 7) & NW & TEG (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

DINSDAG 18 SEP.            

EKSAMEN: WISK. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie) 

WOENSDAG 19 SEP.      

EKSAMEN: SWG (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 20 SEP.    

EKSAMEN: LOR (GR. 7) & PSW (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

VRYDAG 21 SEP.              

PRETLOOP

SONDAG 23 SEP.             

SING IN HARMONIE FINAAL (SENIOR KOOR)

MAANDAG 24 SEP.         

SING IN HARMONIE FINAAL (JUNIOR KOOR)

SKOOLVAKANSIEDAG

DINSDAG 25 SEP.            

MEV. MARIETJIE VAN HEERDEN VERJAAR

SPUR - AAND (18:00)

WOENSDAG 26 SEP.      

SWEM: INTERHUIS

DONDERDAG 27 SEP.    

SPORTFOTO'S

KOEKVERKOPING:  LEIERS

VRYDAG 28 SEPT             

SKOOL SLUIT

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

SATERDAG 29 SEPT.       

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

MAANDAG 8 OKT           

MEV. LINETTE BREYTENBACH VERJAAR

DINSDAG 9 0KT

SKOOL HEROPEN

Phalaborwa Laerskool Header Image

Nuusbriewe word tweeweekliks vervang en die vervangde nuusbrief word dan verskuif na ARGIEWE toe onder die hofie NUUS.

U is welkom om die argiewe te besoek om weer die inhoud van ouer nuusbriewe te lees, of om dit as naslaan te beskou.

Laerskool Phalaborwa Groenskool Header Image

BALKIE-AAND: 26 JULIE 2016

BAIE GELUK AAN ONS TOP 30 PRESTEERDERS.

(SIEN UITSLAE ONDER AKADEMIE)

 

Laerskool Phalaborwa - GHOLFDAG

Groenskool Header Image

                          

Gholfdag 2015

Die gholfdag 2015 sal op Saterdag 7 November by die Hans Merensky Gholf Club gehou word en word gereël deur die Graad 6 ouers.

Hierdie gholfdag het van krag tot krag gegroei en staan vandag bekend as een van die gala-gebeurtenisse in Phalaborwa.

Die formaat is 'n "betterball stableford" en na afloop van die dag word die prysuitdeling in Laerskool Phalaborwa se skoolsaal gehou.

Laerskool Phalaborwa maak, soos in die verlede, staat op borge en donasies in die vorm van korporatiewe inskrywings, sowel as individuele inskrywings.

Die volgende keuses is beskikbaar:

  • Kontant donasies of pryse.
  • Inskrywingsfooi van R3000 om een (1) span in te skryf, bestaande uit vier (4) spelers- vir 18 gaatjies. 'n Ligte ete vir spelers halfweg en aandete ingesluit vir vier (4) spelers.
  • Donasie van R500 stel u in staat om advertensieborde/ baniere te plaas op alle gaatjies behalwe 1, 3, 6, 9, 17 en 18. slegs sommige gaatjies mag beman word.
  • Bespreking vir akkomodasie kan direk gedoen word by die Hans Merensky Hotel & Estate- Kontaknommer (015) 781 3931.

Neem Kennis:

  • Bostaande inskrywingsfooie sluit baanfooie in.
  • Bostaande fooie sluit gholfkarretjie en "caddy" fooie uit. Bespreek asb. by Mark Paulse 083 631 3027.
  • Nie-deelnemers is meer as welkom om die prysuitdeling by te woon, teen 'n addisionele koste van R100 per volwassene en R40 per kind.
  • Smaaklike aandete ingesluit.
  • Vermaak vir die kinders word gereël.
  • WONDERLIKE PRYSE EN TROOSPRYSE OM TE WEN!!

Vir enige verdere inligting rakende die gholfdag, kan u gerus skakel met Mark Paulse by sel: 083 631 3027

 

 

Phalaborwa Laerskool Image