Laerskool Phalaborwa   |   Tel: +27 (0)15 781 1041/2   |   Faks: +27 (0)15 781 2397

Email: groenskool@xsinet.co.za   |   Mopaniestraat 35, Privaatsak X01012, Phalaborwa 1390

Laerskool Phalaborwa Image
Groenskool Phalaborwa Header Image

DERDE KWARTAALPROGRAM VIR 2018

 

DINSDAG 17 JULIE          

SKOLE HEROPEN   

WOENSDAG 18 JULIE    

SR. KOOROEFENING 14:00-15:30

DONDERDAG 19 JULIE  

GR. 4 - 7 BALKIE-AAND (18:00-18:30) SKOOLSAAL

GR. 1 - 7 ALGEMENE OUERAAND (18:30-19:30)

BORRELS - GR. RR ALGEMENE OUERAAND (17:00 - 18:00)

SATERDAG 21 JULIE       

LANDLOOP TE TZANEEN (COUNTRY CLUB) 

SONDAG 22 JULIE           

MEV. ELSIE FOURIE  VERJAAR

MAANDAG 23 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

WOENSDAG 25 JULIE    

SR. KOOROEFENING 15:00  – 16:30  

DONDERDAG 26 JULIE  

KRIEKET V/S BURGERSFORT (0/11 WEG) (1STE SPAN TUIS)

VRYDAG 27 JULIE            

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN DRAKENSIG EN

SOUTHERN CROSS (FDT)

SATERDAG 28 JULIE       

LANDLOOP TE DUIWELSKLOOF

MINI-HOKKIE:  ERFENISFEES (DRAKENSIG)

LANDLOOP (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 30 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

DINSDAG 31 JULIE          

SPUR - AAND 18:00

WOENSDAG 1 AUG.      

SKAAKLIGA VS FAUNA PARK (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00 - 15:15

DONDERDAG 2 AUG.    

KRIEKET V/S DR. ANNECKE  (0/11 TUIS) (1STE SPAN WEG)

VRYDAG 3AUG.

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN MARIEPSKOP (WEG)

SATERDAG 4 AUG.         

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

MINI-HOKKIE:  INNIE KLOOFFEES (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 6 AUG.         

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

TENNIS:  LIGA TEEN UNICORN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

KRIEKET V/S UNICORN (0/10 TUIS)

DINSDAG 7 AUG.            

KRIEKET V/S UNICORN (0/11 EN 2DE WEG) (1STE SPAN TUIS)

WOENSDAG 8 AUG.      

SKAAKLIGA VS MERIDIAN (WEG)

GASKUNSTENAAR:  ROBBIE WESSELS

SR. KOOROEFENING 14:00-16:30 

DONDERDAG 9 AUG.    

VROUEDAG   

VRYDAG 10 AUG.           

SKOOLVAKANSIEDAG

SONDAG 12 AUG.           

MEV. PATRICIA BLOEM  VERJAAR

MAANDAG 13 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DRAKENSIG (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG 14 AUG.          

VELDSKOOL – GR. 6 VERTREK: BLYDE CANYON 

WOENSDAG 15 AUG.    

VELDSKOOL -  GR. 6 

SKAAKLIGA VS LPN (WEG)

DONDERDAG 16 AUG.  

VELDSKOOL -  GR. 6 

VRYDAG 17 AUG.           

GR. 1-UITSTAPPIE (DBV)

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN ROOISKOOL (FDT)

VELDSKOOL -  GR. 6 ARRIVEER

SATERDAG 18 AUG.       

RADIKALE REDENAARS:  LIMPOPO FINALE TE POLOKWANE

LANDLOOP (MERENSKY)

MINI-HOKKIE: INNIMANDJIEFEES  (TZANEEN)

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 20 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DR. ANNECKE (WEG)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

WOENSDAG 22 AUG.    

SR. KOOROEFENING 15:00   – 16:30 

SKAAKLIGA VS BBCA (TUIS)

DONDERDAG 23 AUG.  

LEIERS BESOEK BEJAARDES

VRYDAG 24 AUG.           

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN TZANEEN (FDT)

SATERDAG 25 AUG.       

LANDLOOP: DR. ANNECKE

MINI-HOKKIE:  LEMOENFEES (DR. ANNECKE)

HOKKIE:  PREMIER- LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 27 AUG.      

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

DINSDAG 28 AUG.          

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

WOENSDAG 29 AUG.    

KULTUURWEEK:  SENIOR - AAND 

SKAAKLIGA VS KINGFISHER (TUIS)

DONDERDAG 30 AUG.  

KULTUURWEEK:  SENIOR-AAND

VRYDAG 31 AUG.           

NG-KERK (LOUIS BRITS)

LENTE-KOUSIE: LEIERS

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN UNICORN (WEG)

SATERDAG 1 SEP.            

NG- KERK (LOUIS BRITS)

GROENSKOOL GHOLFDAG

LANDLOOP: LLSV (UNICORN)

HOKKIE:  PRIMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

SONDAG 2 SEP.

NG-KERK (LOUIS BRITS)

MAANDAG 3 SEP.           

TENNIS:  LIGA TEEN TZANEEN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DINSDAG 4 SEP.               

MEV. POLLA WEIDEMAN VERJAAR   

WOENSDAG 5 SEP.         

EKSAMEN: SKEPPENDE KUNSTE (GR. 7)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DONDERDAG 6 SEP.       

EKSAMEN: TEG (GR. 7)

VRYDAG 7 SEP.

EKSAMEN: EBW (GR. 7)

HOKKIE: MOPANI -  LIGA TEEN DUIWELSKLOOF (FDT)

MAANDAG 10 SEP.         

EKSAMEN: ENG. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

EKSAMEN: ENG. CREATIVE WRITING (3 de Sessie) 

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

DINSDAG 11 SEP.            

EKSAMEN: AFR (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

WOENSDAG 12 SEP.      

EKSAMEN: SWA (GR.4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 13 SEP.    

TENNIS:  LIMPOPO FINALE (POLOKWANE)

DISKONTO BOEKE

VRYDAG 14 SEP.              

EKSAMEN: AFR. KREATIEWE SKRYFWERK (1 ste Sessie)

DISKONTO BOEKE

SATERDAG 15 SEP.         

MEV. CELIA MEINTJES VERJAAR 

SONDAG 16 SEP.             

EPISODE - UITSENDING VAN SING IN HARMONIE:

JUNIOR- EN SENIOR KORE (17:00 OP KANAAL 146)

MAANDAG 17 SEP.         

EKSAMEN: NW (GR. 7) & NW & TEG (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

DINSDAG 18 SEP.            

EKSAMEN: WISK. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie) 

WOENSDAG 19 SEP.      

EKSAMEN: SWG (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 20 SEP.    

EKSAMEN: LOR (GR. 7) & PSW (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

VRYDAG 21 SEP.              

PRETLOOP

SONDAG 23 SEP.             

SING IN HARMONIE FINAAL (SENIOR KOOR)

MAANDAG 24 SEP.         

SING IN HARMONIE FINAAL (JUNIOR KOOR)

SKOOLVAKANSIEDAG

DINSDAG 25 SEP.            

MEV. MARIETJIE VAN HEERDEN VERJAAR

SPUR - AAND (18:00)

WOENSDAG 26 SEP.      

SWEM: INTERHUIS

DONDERDAG 27 SEP.    

SPORTFOTO'S

KOEKVERKOPING:  LEIERS

VRYDAG 28 SEPT             

SKOOL SLUIT

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

SATERDAG 29 SEPT.       

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

MAANDAG 8 OKT           

MEV. LINETTE BREYTENBACH VERJAAR

DINSDAG 9 0KT

SKOOL HEROPEN

Phalaborwa Laerskool Header Image

Nuusbriewe word tweeweekliks vervang en die vervangde nuusbrief word dan verskuif na ARGIEWE toe onder die hofie NUUS.

U is welkom om die argiewe te besoek om weer die inhoud van ouer nuusbriewe te lees, of om dit as naslaan te beskou.

Laerskool Phalaborwa Groenskool Header Image

BALKIE-AAND: 26 JULIE 2016

BAIE GELUK AAN ONS TOP 30 PRESTEERDERS.

(SIEN UITSLAE ONDER AKADEMIE)

 

Laerskool Phalaborwa - FOTOS

Groenskool Header Image

Trofee-tafel

Pragtig Versierde Uitstalling Van Trofees.

SPUR

Een Van Die Vele Kosstalletjies Vir Die Dag!

Ouers

Ouers Sit 'n Handjie By En Help Met Kos Verkope

Helpers

Dogters Wat Help By Die Netbal! Julle Is Staatmakers!!

Netbal

Ons Skool Se Pragtige Netbal Dogters Gereed Vir Die Dag!

Rugby

Die Rugby Manne Is Opgewonde Om Te Begin Speel!

Netbal

0/11 Dogters Speel Teen L/s Tzaneen

Netbal

Mooi Dink Rune' !!

Netbal

Al Die 0/13 Dogters Op Hulle Plekke!

Rugby

Knap Gedaan Manne!!

Rugby

Ons Hoof Ondersteun Sy Span!!

Onderwysers

Tannie Elsie, Juf. Nelia En Juf. Polla Help Met Kaartjieverkope

Rugby

Dankie Aan Die Noodhulpspan, Wat Ons So Mooi Gehelp Het!!

Rugby

Die 0/11 Rugby-seuns!

Rugby

'n Klipharde Wedstryd!

Rugby

Borries BO!

Netbal

Die 0/9's Verdedig Pragtig!

Netbal

Mooi So 0/12's

Netbal

Die 0/13's Rus 'n Bietjie Voor 'n Harde Wedstryd

Netbal

0/12's Gedurende Halftyd!

Netbal

Mik En Gooi!

Netbal

Die 0/10's Warm Op!!

Ouers

Dankie Aan Al Ons Ouers Wat Altyd Daar Is Om Te Ondersteun!

Netbal

PRAGTIG!! 0/10 B- Is Die Dag Se Wenners

Netbal

Pragtig!! 0/13 B's Is Die Dag Se Wenners!!!

Netbal

Baie Dankie Aan Al Ons Borge!!

Rugby

Die Manne Speel Pragtig!!

Rugby

Ons 1ste Span Seuns , Moeg Na 'n Harde Dag!

Rugby

Dankie Aan Ons Borge!!

Rugby

Kwagarapa Is 'n STER!!

Phalaborwa Laerskool Image