Laerskool Phalaborwa   |   Tel: +27 (0)15 781 1041/2   |   Faks: +27 (0)15 781 2397

Email: groenskool@xsinet.co.za   |   Mopaniestraat 35, Privaatsak X01012, Phalaborwa 1390

Laerskool Phalaborwa Image
Groenskool Phalaborwa Header Image

DERDE KWARTAALPROGRAM VIR 2018

 

DINSDAG 17 JULIE          

SKOLE HEROPEN   

WOENSDAG 18 JULIE    

SR. KOOROEFENING 14:00-15:30

DONDERDAG 19 JULIE  

GR. 4 - 7 BALKIE-AAND (18:00-18:30) SKOOLSAAL

GR. 1 - 7 ALGEMENE OUERAAND (18:30-19:30)

BORRELS - GR. RR ALGEMENE OUERAAND (17:00 - 18:00)

SATERDAG 21 JULIE       

LANDLOOP TE TZANEEN (COUNTRY CLUB) 

SONDAG 22 JULIE           

MEV. ELSIE FOURIE  VERJAAR

MAANDAG 23 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

WOENSDAG 25 JULIE    

SR. KOOROEFENING 15:00  – 16:30  

DONDERDAG 26 JULIE  

KRIEKET V/S BURGERSFORT (0/11 WEG) (1STE SPAN TUIS)

VRYDAG 27 JULIE            

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN DRAKENSIG EN

SOUTHERN CROSS (FDT)

SATERDAG 28 JULIE       

LANDLOOP TE DUIWELSKLOOF

MINI-HOKKIE:  ERFENISFEES (DRAKENSIG)

LANDLOOP (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 30 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

DINSDAG 31 JULIE          

SPUR - AAND 18:00

WOENSDAG 1 AUG.      

SKAAKLIGA VS FAUNA PARK (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00 - 15:15

DONDERDAG 2 AUG.    

KRIEKET V/S DR. ANNECKE  (0/11 TUIS) (1STE SPAN WEG)

VRYDAG 3AUG.

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN MARIEPSKOP (WEG)

SATERDAG 4 AUG.         

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

MINI-HOKKIE:  INNIE KLOOFFEES (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 6 AUG.         

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

TENNIS:  LIGA TEEN UNICORN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

KRIEKET V/S UNICORN (0/10 TUIS)

DINSDAG 7 AUG.            

KRIEKET V/S UNICORN (0/11 EN 2DE WEG) (1STE SPAN TUIS)

WOENSDAG 8 AUG.      

SKAAKLIGA VS MERIDIAN (WEG)

GASKUNSTENAAR:  ROBBIE WESSELS

SR. KOOROEFENING 14:00-16:30 

DONDERDAG 9 AUG.    

VROUEDAG   

VRYDAG 10 AUG.           

SKOOLVAKANSIEDAG

SONDAG 12 AUG.           

MEV. PATRICIA BLOEM  VERJAAR

MAANDAG 13 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DRAKENSIG (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG 14 AUG.          

VELDSKOOL – GR. 6 VERTREK: BLYDE CANYON 

WOENSDAG 15 AUG.    

VELDSKOOL -  GR. 6 

SKAAKLIGA VS LPN (WEG)

DONDERDAG 16 AUG.  

VELDSKOOL -  GR. 6 

VRYDAG 17 AUG.           

GR. 1-UITSTAPPIE (DBV)

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN ROOISKOOL (FDT)

VELDSKOOL -  GR. 6 ARRIVEER

SATERDAG 18 AUG.       

RADIKALE REDENAARS:  LIMPOPO FINALE TE POLOKWANE

LANDLOOP (MERENSKY)

MINI-HOKKIE: INNIMANDJIEFEES  (TZANEEN)

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 20 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DR. ANNECKE (WEG)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

WOENSDAG 22 AUG.    

SR. KOOROEFENING 15:00   – 16:30 

SKAAKLIGA VS BBCA (TUIS)

DONDERDAG 23 AUG.  

LEIERS BESOEK BEJAARDES

VRYDAG 24 AUG.           

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN TZANEEN (FDT)

SATERDAG 25 AUG.       

LANDLOOP: DR. ANNECKE

MINI-HOKKIE:  LEMOENFEES (DR. ANNECKE)

HOKKIE:  PREMIER- LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 27 AUG.      

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

DINSDAG 28 AUG.          

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

WOENSDAG 29 AUG.    

KULTUURWEEK:  SENIOR - AAND 

SKAAKLIGA VS KINGFISHER (TUIS)

DONDERDAG 30 AUG.  

KULTUURWEEK:  SENIOR-AAND

VRYDAG 31 AUG.           

NG-KERK (LOUIS BRITS)

LENTE-KOUSIE: LEIERS

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN UNICORN (WEG)

SATERDAG 1 SEP.            

NG- KERK (LOUIS BRITS)

GROENSKOOL GHOLFDAG

LANDLOOP: LLSV (UNICORN)

HOKKIE:  PRIMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

SONDAG 2 SEP.

NG-KERK (LOUIS BRITS)

MAANDAG 3 SEP.           

TENNIS:  LIGA TEEN TZANEEN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DINSDAG 4 SEP.               

MEV. POLLA WEIDEMAN VERJAAR   

WOENSDAG 5 SEP.         

EKSAMEN: SKEPPENDE KUNSTE (GR. 7)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DONDERDAG 6 SEP.       

EKSAMEN: TEG (GR. 7)

VRYDAG 7 SEP.

EKSAMEN: EBW (GR. 7)

HOKKIE: MOPANI -  LIGA TEEN DUIWELSKLOOF (FDT)

MAANDAG 10 SEP.         

EKSAMEN: ENG. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

EKSAMEN: ENG. CREATIVE WRITING (3 de Sessie) 

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

DINSDAG 11 SEP.            

EKSAMEN: AFR (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

WOENSDAG 12 SEP.      

EKSAMEN: SWA (GR.4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 13 SEP.    

TENNIS:  LIMPOPO FINALE (POLOKWANE)

DISKONTO BOEKE

VRYDAG 14 SEP.              

EKSAMEN: AFR. KREATIEWE SKRYFWERK (1 ste Sessie)

DISKONTO BOEKE

SATERDAG 15 SEP.         

MEV. CELIA MEINTJES VERJAAR 

SONDAG 16 SEP.             

EPISODE - UITSENDING VAN SING IN HARMONIE:

JUNIOR- EN SENIOR KORE (17:00 OP KANAAL 146)

MAANDAG 17 SEP.         

EKSAMEN: NW (GR. 7) & NW & TEG (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

DINSDAG 18 SEP.            

EKSAMEN: WISK. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie) 

WOENSDAG 19 SEP.      

EKSAMEN: SWG (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 20 SEP.    

EKSAMEN: LOR (GR. 7) & PSW (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

VRYDAG 21 SEP.              

PRETLOOP

SONDAG 23 SEP.             

SING IN HARMONIE FINAAL (SENIOR KOOR)

MAANDAG 24 SEP.         

SING IN HARMONIE FINAAL (JUNIOR KOOR)

SKOOLVAKANSIEDAG

DINSDAG 25 SEP.            

MEV. MARIETJIE VAN HEERDEN VERJAAR

SPUR - AAND (18:00)

WOENSDAG 26 SEP.      

SWEM: INTERHUIS

DONDERDAG 27 SEP.    

SPORTFOTO'S

KOEKVERKOPING:  LEIERS

VRYDAG 28 SEPT             

SKOOL SLUIT

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

SATERDAG 29 SEPT.       

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

MAANDAG 8 OKT           

MEV. LINETTE BREYTENBACH VERJAAR

DINSDAG 9 0KT

SKOOL HEROPEN

Phalaborwa Laerskool Header Image

Nuusbriewe word tweeweekliks vervang en die vervangde nuusbrief word dan verskuif na ARGIEWE toe onder die hofie NUUS.

U is welkom om die argiewe te besoek om weer die inhoud van ouer nuusbriewe te lees, of om dit as naslaan te beskou.

Laerskool Phalaborwa Groenskool Header Image

BALKIE-AAND: 26 JULIE 2016

BAIE GELUK AAN ONS TOP 30 PRESTEERDERS.

(SIEN UITSLAE ONDER AKADEMIE)

 

Laerskool Phalaborwa - NUUSBRIEF

Groenskool Header Image

Omsendbrief 19 van 2018

OMSENDBRIEF 19 VAN 2018

 

Geagte Ouers

 

ONDERRIGGELDE VIR 2019:

     Vir u kennisname:

     Onderriggelde vir volgende jaar lyk as volg:

GR. R – GR. 7

 

1 Kind

R890-00 per maand oor 11 maande

2 de

R800-00 per maand oor 11 maande

3 de

R800-00 per maand oor 11 maande

 

 

NASKOOL

R450-00 per leerder per maand oor 11 maande

DAGFOOI

R40-00 per leerder per dag

 

 

GR. RRR & RR

 

HALFDAG:

R890-00 per kind per maand oor 11,5 maande

VOLDAG:

R1 340-00 per kind per maand oor 11,5 maande

KLEUTERSKOOL

 

(VOLDAG)

R1 560-00 per kleuter per maand oor 11,5 maande

(HALFDAG)

R1 160-00 per kleuter per maand oor 11,5 maande

 

INDIEN U DIE VOLLE JAARFOOI VOOR EINDE FEBRUARIE

2019 VEREFFEN, KWALIFISEER U VIR ‘N MAAND SE AFSLAG.

 

AGTERSTALLIGE ONDERRIGGELDE:

      Vir u dringende aandag!

      Graag rig ons ? vriendelike versoek aan ons ouers om

      asseblief u uitstaande skoolgelde ten volle te kom vereffen

      voor Vrydag, 14 Desember 2018.

 

      Neem asseblief kennis dat die skoolfonds en naskoolrekeninge

      apart (verskillende verwysingsnommers) betaal moet word in

      dieselfde rekening.

 

PRYSUITDELING:

      Baie geluk aan al die leerders wat pryse ontvang het gedurende    

      Laerskool Phalaborwa se jaarlikse Prysuitdelingsfunksies.

      In besonder:

     

      HOOFDOGTER 2018             :  Milla van der Merwe

      HOOFSEUN 2018                    :  Ethan Maritz

      ONDERHOOFDOGTER          :  Ruzanne Koekemoer

      ONDERHOOFSEUN                :  Rewan Kruger

 

      AL DIE NUWE LEIERS VIR 2019!

      DOGTERS:

      Skye Jenkins                                                             Christin Coetzee

      Nkoto Rammalo                                                       Jeané Mc Donald

      Mianel du Plooy                                                        Kate-Lynne Filip

      Karabo Mokganya                                                   Mekyla Grobler

     

      SEUNS:

      Ruan Horn                                                                  Theron Cronjé

      Hardus Terblanche                                                Ulrich Maré

      Ronaldo Janse van Rensburg                           Juandré Marais

      Ashten Demos                                                          Albert Lombard

 

 

      PRESTIGE TROFEë:

     

      SPORTSEUN VAN DIE JAAR                             :  Marnus v.d. Merwe

      SPORTDOGTER VAN DIE JAAR                       :  Karabo Mokganya                     

      HOOGSTE AKADEMIESE PRESTASIE

      VAN GR. 4 – 7                                                            :  Esna Joubert

      HOOGSTE PRESTASIE IN AKADEMIE

      EN SPORT                                                                   :  Marnus v.d. Merwe

 

      HOOGSTE AKADEMIESE PRESTASIES:

      GR. 4                                                                             :  Jean de Wet 

      GR. 5                                                                             :  Marilize Bloem

      GR. 6                                                                             :  Jeané Mc Donald

      GR. 7                                                                             :  Esna Joubert

 

KRIEKET:

      Baie geluk aan ons 0/10-, 0/11- en 2de krieketspanne wat die

      seisoen afsluit as LIMPOPO-NAASWENNERS.  Groenskool is

      trots op julle!!

 

KRIEKET:

      UITSLAE-FINAAL:

      1STE SPAN:

      L/S PHALABORWA VS L/S ELLISRAS:

      Groenskool wen die loot en boul eerste.  Ons boul Laerskool

      Ellisras uit vir 82 lopies in die 23ste beurt.

      Ons haal die telling in die 23ste beurt met 7 paaltjies plat.

      Ons wen dus met 3 paaltjies.  Groenskool eindig dus as

      LIMPOPOWENNERS.  Baie geluk, seuns!  Ons is trots op julle!

 

SWEM:

      TOP 10-SKOLEGALA:

      Ons swemmers het op Woensdag, 7 November, aan die Top 10-

      skole swemgala deelgeneem.  Groenskool het puik presteer en

      het algeheel 3de uit 10 skole geëindig.  Baie geluk aan al ons

      swemmers.

    

RUGBY 2019:

      Graag stel ons aan u bekend, die hoofafrigters vir die 2019

      rugbyseisoen.

0/7

Mnr. R. Janse van Rensburg (Koördineerder)

0/8

Mnr. A. Knoetze

0/9

Mnr. C. Oberholzer

0/10

Mnr. P.C. Engelbrecht

0/11

Mnr. P. Burger

2de

Mnr. C. Retief

1ste

Mnr. W. Cloete

 

      RUGBYTOER - 2019:

      Ons beplan om weer volgende jaar met ons rugbyspanne na

      Marble Hall te toer.  Die datums van die onderskeie toere is as

      volg:

 

      0/11-, 2de en 1ste-spanne  14 – 16 Maart 2019

      0/9- en 0/10-spanne               18 – 20 Maart 2019

     

NASKOOL GEDURENDE DIE KOMENDE VAKANSIE:

     Die naskool sluit op 21 Desember 2018 vir die Desembervakansie

      en sal weer op 9 Januarie 2019, heropen.

      U kan egter mev. Marie Rossouw, wat tans in beheer van die

      naskool is kontak, indien u sou belangstel dat u kind/kinders die

      naskool die vakansie bywoon.

      Die koste per leerling is R40-00 per dag, wat u direk aan

      mev. Rossouw moet oorbetaal.

      Haar kontaknommer is:  079 073 7089.    

 

GROEPFOTO’S:

      Leerlinge ontvang foto’s op 7 Desember (07:00 – 08:00) op  

      dieselfde dag wanneer hul hul rapporte kom afhaal.

 

SANG-DANKDIENS (DINSDAG, 20 NOVEMBER 2018):

      Tydens hierdie diens wil die Groenskool vir die Here met sang

      loof, prys en dankie sê!  2018 was’n  geseënde jaar en ons wil ‘n

      beroep op ons leerlinge en ouers doen om hierdie geleentheid by

      te woon. 

 

     DATUM                          :  Dinsdag, 20 November 2018

     PLEK                              :  NG-Kerk

     TYD                                 :  18:00 – 19:00

     DEELNEMERS           :  Moet 17:30 voor die kerk aantree

     DRAG                              :  Skoolklere, kouse en skoene

 

EKSAMEN:

     VANAF 12 NOVEMBER – 23 NOVEMBER 2018:

      VIR U KENNISNAME:

      Skoolure tydens eksamen                  -               07:00 – 12:00

      (Dit geld vir almal, vanaf gr. R – gr. 7).

 

BOBBY VAN JAARSVELD:

      DATUM         :  Vrydag, 16 November 2018

      PLEK             :  Groenskool se rugbyveld

      PRYS              :  Volwassenes                :  R150-00

                                   Hoërskoolleerders    :  R100-00

                                   Laerskoolleerders     :  R80-00

      NAVRAE       :  Mev. Nadine Marais - 072 931 0048

      Kaartjies te koop by mev. Meintjes (Klaskamer 53)!

 

GEWONE KLERE:

      Soos elke jaar, mag die leerders die laaste week van die

      eksamen gewone klere aantrek.  Ons vra dat u asseblief enige

      ongebruikte skoolklere, asook gewone klere vir die klerebank sal

      skenk.  Daar is baie van ons skool se eie mense wat tans baie

      swaarkry en vir wie ons, as Groenskool, op hierdie wyse kan

      help.  (Nie verpligtend nie)

      Vanaf Maandag, 19 November, wil ons dan vra dat die leerders

      asseblief nie-bederfbare voedsel sal skool toe bring.  Dit sal ook

      in pakkies opgemaak word en aan ons mense gegee word,

      wat tans swaarkry.

      Baie dankie dat ons kan weet ons Groenskoolfamilie staan altyd

      saam.

 

NG-KERK KERSSANGDIENS:

     JUNIOR & SENIOR KORE:

      DATUM         :  SONDAG, 18 NOVEMBER 2018

      TYD                 :  18:00 – 19:00

      PLEK             :  NG-Kerk

      Kinders tree op in skooldrag.  Almal moet reeds 17:15 by die kerk

      wees.

 

      OEFENING -  VRYDAG, 16 NOVEMBER:

      Junior en Senior kore oefen in die kerk vanaf 12:30 – 13:45

 

PROGRAM VIR DIE VOLGENDE TWEE WEKE:

VRYDAG, 16 NOVEMBER

ENGELS (Gr. 4 - 7)

KERSFUNKSIE – TROMPETTERTJIELAND

(GR. RR / RRR / BORRELS)

SONDAG, 18 NOVEMBER

KERSSANGDIENS VAN DIE NG-KERK:

18:00 – 19:00

MAANDAG, 19 NOVEMBER

WISKUNDE (Gr. 4 – 7)

DINSDAG, 20 NOVEMBER

SWA (Gr. 4 - 7)

SANG-DANKDIENS IN DIE NG-KERK

18:00 – 19:00

WOENSDAG, 21 NOVEMBER

1STE SESSIE:

AFRIKAANS BEGRIPSTOETS  (Gr. 4 – 7)

2DE SESSIE:

ENGELS COMPREHENSION TEST (Gr. 4 – 7)

DONDERDAG, 22  NOVEMBER

SWG (Gr. 4 – 7)

VRYDAG, 23 NOVEMBER

LOR (Gr. 7)

PSW (Gr. 4 – 6)

VRYDAG, 30 NOVEMBER

PERSONEELFUNKSIE

VRYDAG, 7 DESEMBER

RAPPORTE UITDEEL (07:00 – 08:00)

SONDAG, 10 DESEMBER

MEV. ELNA ROBERTSON VERJAAR!

BAIE GELUK!!

WOENSDAG, 12 DESEMBER

MEVV. MARIE STORM & KOBIE VAN RHYN VERJAAR!  BAIE GELUK!!

DONDERDAG, 3 JANUARIE

MEJ. VICKY COETZEE VERJAAR!

BAIE GELUK!!

MAANDAG, 7 JANUARIE

SKOLE HEROPEN VIR PERSONEEL

KLEUTERSKOOL:  BORRELS – GR. RR BEGIN

DINSDAG, 8 JANUARIE

LEIEROPLEIDING

08:00 – 12:00

WOENSDAG, 9 JANUARIE

SKOLE HEROPEN VIR LEERDERS

MNR. DIRK LOURENS VERJAAR!

BAIE GELUK!!

VRYDAG, 11 JANUARIE

MEV. ANéL  OBERHOLZER VERJAAR!

BAIE GELUK!

 

ALGEMEEN:

     Baie dankie vir ‘n suksesvolle, geseënde jaar.  Mag u elkeen

      gedurende die rustyd die ware vrede en vreugde van die

      Kersseisoen ervaar.

 

SKOLE HEROPEN WEER OP 9 JANUARIE 2019.

     LEIERS VAN 2019:  8 JANUARIE 2019.

 

Groenskoolgroete

 

P.A. BURGER

HOOF

 

 
Phalaborwa Laerskool Image
X