Laerskool Phalaborwa   |   Tel: +27 (0)15 781 1041/2   |   Faks: +27 (0)15 781 2397

Email: groenskool@xsinet.co.za   |   Mopaniestraat 35, Privaatsak X01012, Phalaborwa 1390

Laerskool Phalaborwa Image
Groenskool Phalaborwa Header Image

DERDE KWARTAALPROGRAM VIR 2018

 

DINSDAG 17 JULIE          

SKOLE HEROPEN   

WOENSDAG 18 JULIE    

SR. KOOROEFENING 14:00-15:30

DONDERDAG 19 JULIE  

GR. 4 - 7 BALKIE-AAND (18:00-18:30) SKOOLSAAL

GR. 1 - 7 ALGEMENE OUERAAND (18:30-19:30)

BORRELS - GR. RR ALGEMENE OUERAAND (17:00 - 18:00)

SATERDAG 21 JULIE       

LANDLOOP TE TZANEEN (COUNTRY CLUB) 

SONDAG 22 JULIE           

MEV. ELSIE FOURIE  VERJAAR

MAANDAG 23 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

WOENSDAG 25 JULIE    

SR. KOOROEFENING 15:00  – 16:30  

DONDERDAG 26 JULIE  

KRIEKET V/S BURGERSFORT (0/11 WEG) (1STE SPAN TUIS)

VRYDAG 27 JULIE            

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN DRAKENSIG EN

SOUTHERN CROSS (FDT)

SATERDAG 28 JULIE       

LANDLOOP TE DUIWELSKLOOF

MINI-HOKKIE:  ERFENISFEES (DRAKENSIG)

LANDLOOP (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 30 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

DINSDAG 31 JULIE          

SPUR - AAND 18:00

WOENSDAG 1 AUG.      

SKAAKLIGA VS FAUNA PARK (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00 - 15:15

DONDERDAG 2 AUG.    

KRIEKET V/S DR. ANNECKE  (0/11 TUIS) (1STE SPAN WEG)

VRYDAG 3AUG.

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN MARIEPSKOP (WEG)

SATERDAG 4 AUG.         

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

MINI-HOKKIE:  INNIE KLOOFFEES (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 6 AUG.         

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

TENNIS:  LIGA TEEN UNICORN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

KRIEKET V/S UNICORN (0/10 TUIS)

DINSDAG 7 AUG.            

KRIEKET V/S UNICORN (0/11 EN 2DE WEG) (1STE SPAN TUIS)

WOENSDAG 8 AUG.      

SKAAKLIGA VS MERIDIAN (WEG)

GASKUNSTENAAR:  ROBBIE WESSELS

SR. KOOROEFENING 14:00-16:30 

DONDERDAG 9 AUG.    

VROUEDAG   

VRYDAG 10 AUG.           

SKOOLVAKANSIEDAG

SONDAG 12 AUG.           

MEV. PATRICIA BLOEM  VERJAAR

MAANDAG 13 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DRAKENSIG (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG 14 AUG.          

VELDSKOOL – GR. 6 VERTREK: BLYDE CANYON 

WOENSDAG 15 AUG.    

VELDSKOOL -  GR. 6 

SKAAKLIGA VS LPN (WEG)

DONDERDAG 16 AUG.  

VELDSKOOL -  GR. 6 

VRYDAG 17 AUG.           

GR. 1-UITSTAPPIE (DBV)

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN ROOISKOOL (FDT)

VELDSKOOL -  GR. 6 ARRIVEER

SATERDAG 18 AUG.       

RADIKALE REDENAARS:  LIMPOPO FINALE TE POLOKWANE

LANDLOOP (MERENSKY)

MINI-HOKKIE: INNIMANDJIEFEES  (TZANEEN)

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 20 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DR. ANNECKE (WEG)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

WOENSDAG 22 AUG.    

SR. KOOROEFENING 15:00   – 16:30 

SKAAKLIGA VS BBCA (TUIS)

DONDERDAG 23 AUG.  

LEIERS BESOEK BEJAARDES

VRYDAG 24 AUG.           

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN TZANEEN (FDT)

SATERDAG 25 AUG.       

LANDLOOP: DR. ANNECKE

MINI-HOKKIE:  LEMOENFEES (DR. ANNECKE)

HOKKIE:  PREMIER- LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 27 AUG.      

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

DINSDAG 28 AUG.          

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

WOENSDAG 29 AUG.    

KULTUURWEEK:  SENIOR - AAND 

SKAAKLIGA VS KINGFISHER (TUIS)

DONDERDAG 30 AUG.  

KULTUURWEEK:  SENIOR-AAND

VRYDAG 31 AUG.           

NG-KERK (LOUIS BRITS)

LENTE-KOUSIE: LEIERS

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN UNICORN (WEG)

SATERDAG 1 SEP.            

NG- KERK (LOUIS BRITS)

GROENSKOOL GHOLFDAG

LANDLOOP: LLSV (UNICORN)

HOKKIE:  PRIMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

SONDAG 2 SEP.

NG-KERK (LOUIS BRITS)

MAANDAG 3 SEP.           

TENNIS:  LIGA TEEN TZANEEN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DINSDAG 4 SEP.               

MEV. POLLA WEIDEMAN VERJAAR   

WOENSDAG 5 SEP.         

EKSAMEN: SKEPPENDE KUNSTE (GR. 7)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DONDERDAG 6 SEP.       

EKSAMEN: TEG (GR. 7)

VRYDAG 7 SEP.

EKSAMEN: EBW (GR. 7)

HOKKIE: MOPANI -  LIGA TEEN DUIWELSKLOOF (FDT)

MAANDAG 10 SEP.         

EKSAMEN: ENG. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

EKSAMEN: ENG. CREATIVE WRITING (3 de Sessie) 

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

DINSDAG 11 SEP.            

EKSAMEN: AFR (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

WOENSDAG 12 SEP.      

EKSAMEN: SWA (GR.4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 13 SEP.    

TENNIS:  LIMPOPO FINALE (POLOKWANE)

DISKONTO BOEKE

VRYDAG 14 SEP.              

EKSAMEN: AFR. KREATIEWE SKRYFWERK (1 ste Sessie)

DISKONTO BOEKE

SATERDAG 15 SEP.         

MEV. CELIA MEINTJES VERJAAR 

SONDAG 16 SEP.             

EPISODE - UITSENDING VAN SING IN HARMONIE:

JUNIOR- EN SENIOR KORE (17:00 OP KANAAL 146)

MAANDAG 17 SEP.         

EKSAMEN: NW (GR. 7) & NW & TEG (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

DINSDAG 18 SEP.            

EKSAMEN: WISK. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie) 

WOENSDAG 19 SEP.      

EKSAMEN: SWG (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 20 SEP.    

EKSAMEN: LOR (GR. 7) & PSW (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

VRYDAG 21 SEP.              

PRETLOOP

SONDAG 23 SEP.             

SING IN HARMONIE FINAAL (SENIOR KOOR)

MAANDAG 24 SEP.         

SING IN HARMONIE FINAAL (JUNIOR KOOR)

SKOOLVAKANSIEDAG

DINSDAG 25 SEP.            

MEV. MARIETJIE VAN HEERDEN VERJAAR

SPUR - AAND (18:00)

WOENSDAG 26 SEP.      

SWEM: INTERHUIS

DONDERDAG 27 SEP.    

SPORTFOTO'S

KOEKVERKOPING:  LEIERS

VRYDAG 28 SEPT             

SKOOL SLUIT

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

SATERDAG 29 SEPT.       

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

MAANDAG 8 OKT           

MEV. LINETTE BREYTENBACH VERJAAR

DINSDAG 9 0KT

SKOOL HEROPEN

Phalaborwa Laerskool Header Image

Nuusbriewe word tweeweekliks vervang en die vervangde nuusbrief word dan verskuif na ARGIEWE toe onder die hofie NUUS.

U is welkom om die argiewe te besoek om weer die inhoud van ouer nuusbriewe te lees, of om dit as naslaan te beskou.

Laerskool Phalaborwa Groenskool Header Image

BALKIE-AAND: 26 JULIE 2016

BAIE GELUK AAN ONS TOP 30 PRESTEERDERS.

(SIEN UITSLAE ONDER AKADEMIE)

 

Laerskool Phalaborwa - REVUE

Groenskool Header Image

Laerskool Phalaborwa het in 1984 " Die Weste op sy beste" opgevoer.  Dit is `n operette wat geskryf is deur

twee van ons eie personeellede nl. Mev.  Erika Breitenbach (Wolmerans) wat die regie behartig het en Mev.  Erika

Engelbrecht wat die musiek geskryf het.  Hierdie operette was so `n reuse sukses dat die twee dames weer in 1987 `n

operette geskryf en opgevoer het nl.  " Mexiko my Amigo".  Albei hierdie operettes is van DALRO en so word

ander skole ook dan die geleentheid aangebied om hierdie operettes op te voer.

In 1988 het Laerskool Phalaborwa met `n toneelgroep,  wat afgerig is deur Mev.  Erika Breitenbach, die

een-bedryf-kompetisie gewen.  Hierdie toneelstuk,  " Boomstraatbloes" was ook self deur Mev.  Erika

Breitenbach geskryf.

In 1992 wen Laerskool Phalaborwa se eenbedryf die "Pastmograaf" geskryf deur Mev.  Erika Breitenbach

twee toekennings nl.  die beste produksie en ook die beste hoofspelers op die TOD se toneelfees.

In 1994 voer ons weer `n operette op.  Hierdie operette is weereens geskryf deur Mev.  Erika Breitenbach en

die musiek is geskryf deur Mev. Erika Engelbrecht.  " Senkara Pahit" was `n treffer-operette!.

In 1994 is `n toneelstuk " Die Wetensrykenisprojek" geskryf deur Mev.  Erika Breitenbach opgevoer.

Oud en jonk het hierdie toneelstuk geniet,  ja,  selfs " Micheal Jackson" het vir ons gedans en dit was uitstekend.

In 1998 word " Piekniek op Mooifontein" opgevoer,  weereens geskryf deur Mev.  Erika Breitenbach.  Dit was `n

revue met `n storielyn- onvergeetlik !.

In 2002 word die revue " Rondomtalie-tyd" opgevoer.  In 2005 neem onns skool deel aan die Minimax- revue.

Mev.  Linette Breytenbach en Mev.  Erika Engelbrecht woon `n week-lange kursus by in Pretoria vir

"Dans en choreografie".  `n Revuegroep word gekies.  Tydens die eerste rondte het  beoordeelaars na ons

skool gekom en ons die hoogste lof toegese.  Ons het toe aan die provinsiale uitdunrondte gaan deelneem

en gewen.  Daarna het ons aan die nasionale kampioenskappe gaan deelneem in die Rustenburgse teater.

Wat `n belewenis vir ons en ons kinders!.  Ons eindig derde.  Daarna het ons in 2007 " Sprokies vir `n stadskind"

opgevoer.  Deurmekaar sprokies,  komies,  vrolik en modern.

Laerskool Phalaborwa het ook `n paar jaar ons eie kunstefees aangebied nl. Knewelklanke met musiek ( klaviersolo`s,

klavierduette, blokfluit en ensembles),  sang ( solo`s, duette en kore),  kuns ( kunsstukke vanaf graad R tot graad 12)

en spreekkore redenaars, voordrad waar skole in ons omgewing genooi word om aan deel te neem. Laerskool Phalaborwa

skryf dan ook self `n spreekkoor in uit elke graad.  Hierdie kunsfees word nie elke jaar gehou nie, ons probeer dit afwissel

om vir die ouers `n verskeidenheid aan te bied.

Laerskool Phalaborwa bied ook gereeld Verskeidenheidskonserte aan.  Dit was die afgelope twe jaar so `n

treffer by ons, dat ons vanjaar weer so `n Verskeidenheidskonsert aangebied het. Tydens `n

Verskeidenheidskonsert neem elke kind in die skool deel.  Leerlinge wat nooit die geleentheid kry om iewers

te kan presteer,  soos bv in sport,  akademie of selfs in redenaars nie,  kry die geleentheid om hier op te tree

voor ander mense.  Dit bou dus aan elkeen se selfbeeld en selfvertroue om voor ander op te tree.  Daar word

twee verskillende aande gehou, `n Junior-aand vir graad RR tot graad 3 en `n Senioraand vir graad 4 tot

graad 7.  In 2012 was daar so `n groot aanvraag vir kaartjies, dat ons die Junioraand drie aande moes maak

en die Senioraand twee aande.  Onderwysers van ons skool rig self die groepe af, soms is daar ook hulp

van ouers af.    

Phalaborwa Laerskool Image
X