Laerskool Phalaborwa   |   Tel: +27 (0)15 781 1041/2   |   Faks: +27 (0)15 781 2397

Email: groenskool@xsinet.co.za   |   Mopaniestraat 35, Privaatsak X01012, Phalaborwa 1390

Laerskool Phalaborwa Image
Groenskool Phalaborwa Header Image

DERDE KWARTAALPROGRAM VIR 2018

 

DINSDAG 17 JULIE          

SKOLE HEROPEN   

WOENSDAG 18 JULIE    

SR. KOOROEFENING 14:00-15:30

DONDERDAG 19 JULIE  

GR. 4 - 7 BALKIE-AAND (18:00-18:30) SKOOLSAAL

GR. 1 - 7 ALGEMENE OUERAAND (18:30-19:30)

BORRELS - GR. RR ALGEMENE OUERAAND (17:00 - 18:00)

SATERDAG 21 JULIE       

LANDLOOP TE TZANEEN (COUNTRY CLUB) 

SONDAG 22 JULIE           

MEV. ELSIE FOURIE  VERJAAR

MAANDAG 23 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

WOENSDAG 25 JULIE    

SR. KOOROEFENING 15:00  – 16:30  

DONDERDAG 26 JULIE  

KRIEKET V/S BURGERSFORT (0/11 WEG) (1STE SPAN TUIS)

VRYDAG 27 JULIE            

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN DRAKENSIG EN

SOUTHERN CROSS (FDT)

SATERDAG 28 JULIE       

LANDLOOP TE DUIWELSKLOOF

MINI-HOKKIE:  ERFENISFEES (DRAKENSIG)

LANDLOOP (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 30 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

DINSDAG 31 JULIE          

SPUR - AAND 18:00

WOENSDAG 1 AUG.      

SKAAKLIGA VS FAUNA PARK (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00 - 15:15

DONDERDAG 2 AUG.    

KRIEKET V/S DR. ANNECKE  (0/11 TUIS) (1STE SPAN WEG)

VRYDAG 3AUG.

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN MARIEPSKOP (WEG)

SATERDAG 4 AUG.         

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

MINI-HOKKIE:  INNIE KLOOFFEES (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 6 AUG.         

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

TENNIS:  LIGA TEEN UNICORN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

KRIEKET V/S UNICORN (0/10 TUIS)

DINSDAG 7 AUG.            

KRIEKET V/S UNICORN (0/11 EN 2DE WEG) (1STE SPAN TUIS)

WOENSDAG 8 AUG.      

SKAAKLIGA VS MERIDIAN (WEG)

GASKUNSTENAAR:  ROBBIE WESSELS

SR. KOOROEFENING 14:00-16:30 

DONDERDAG 9 AUG.    

VROUEDAG   

VRYDAG 10 AUG.           

SKOOLVAKANSIEDAG

SONDAG 12 AUG.           

MEV. PATRICIA BLOEM  VERJAAR

MAANDAG 13 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DRAKENSIG (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG 14 AUG.          

VELDSKOOL – GR. 6 VERTREK: BLYDE CANYON 

WOENSDAG 15 AUG.    

VELDSKOOL -  GR. 6 

SKAAKLIGA VS LPN (WEG)

DONDERDAG 16 AUG.  

VELDSKOOL -  GR. 6 

VRYDAG 17 AUG.           

GR. 1-UITSTAPPIE (DBV)

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN ROOISKOOL (FDT)

VELDSKOOL -  GR. 6 ARRIVEER

SATERDAG 18 AUG.       

RADIKALE REDENAARS:  LIMPOPO FINALE TE POLOKWANE

LANDLOOP (MERENSKY)

MINI-HOKKIE: INNIMANDJIEFEES  (TZANEEN)

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 20 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DR. ANNECKE (WEG)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

WOENSDAG 22 AUG.    

SR. KOOROEFENING 15:00   – 16:30 

SKAAKLIGA VS BBCA (TUIS)

DONDERDAG 23 AUG.  

LEIERS BESOEK BEJAARDES

VRYDAG 24 AUG.           

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN TZANEEN (FDT)

SATERDAG 25 AUG.       

LANDLOOP: DR. ANNECKE

MINI-HOKKIE:  LEMOENFEES (DR. ANNECKE)

HOKKIE:  PREMIER- LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 27 AUG.      

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

DINSDAG 28 AUG.          

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

WOENSDAG 29 AUG.    

KULTUURWEEK:  SENIOR - AAND 

SKAAKLIGA VS KINGFISHER (TUIS)

DONDERDAG 30 AUG.  

KULTUURWEEK:  SENIOR-AAND

VRYDAG 31 AUG.           

NG-KERK (LOUIS BRITS)

LENTE-KOUSIE: LEIERS

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN UNICORN (WEG)

SATERDAG 1 SEP.            

NG- KERK (LOUIS BRITS)

GROENSKOOL GHOLFDAG

LANDLOOP: LLSV (UNICORN)

HOKKIE:  PRIMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

SONDAG 2 SEP.

NG-KERK (LOUIS BRITS)

MAANDAG 3 SEP.           

TENNIS:  LIGA TEEN TZANEEN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DINSDAG 4 SEP.               

MEV. POLLA WEIDEMAN VERJAAR   

WOENSDAG 5 SEP.         

EKSAMEN: SKEPPENDE KUNSTE (GR. 7)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DONDERDAG 6 SEP.       

EKSAMEN: TEG (GR. 7)

VRYDAG 7 SEP.

EKSAMEN: EBW (GR. 7)

HOKKIE: MOPANI -  LIGA TEEN DUIWELSKLOOF (FDT)

MAANDAG 10 SEP.         

EKSAMEN: ENG. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

EKSAMEN: ENG. CREATIVE WRITING (3 de Sessie) 

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

DINSDAG 11 SEP.            

EKSAMEN: AFR (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

WOENSDAG 12 SEP.      

EKSAMEN: SWA (GR.4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 13 SEP.    

TENNIS:  LIMPOPO FINALE (POLOKWANE)

DISKONTO BOEKE

VRYDAG 14 SEP.              

EKSAMEN: AFR. KREATIEWE SKRYFWERK (1 ste Sessie)

DISKONTO BOEKE

SATERDAG 15 SEP.         

MEV. CELIA MEINTJES VERJAAR 

SONDAG 16 SEP.             

EPISODE - UITSENDING VAN SING IN HARMONIE:

JUNIOR- EN SENIOR KORE (17:00 OP KANAAL 146)

MAANDAG 17 SEP.         

EKSAMEN: NW (GR. 7) & NW & TEG (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

DINSDAG 18 SEP.            

EKSAMEN: WISK. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie) 

WOENSDAG 19 SEP.      

EKSAMEN: SWG (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 20 SEP.    

EKSAMEN: LOR (GR. 7) & PSW (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

VRYDAG 21 SEP.              

PRETLOOP

SONDAG 23 SEP.             

SING IN HARMONIE FINAAL (SENIOR KOOR)

MAANDAG 24 SEP.         

SING IN HARMONIE FINAAL (JUNIOR KOOR)

SKOOLVAKANSIEDAG

DINSDAG 25 SEP.            

MEV. MARIETJIE VAN HEERDEN VERJAAR

SPUR - AAND (18:00)

WOENSDAG 26 SEP.      

SWEM: INTERHUIS

DONDERDAG 27 SEP.    

SPORTFOTO'S

KOEKVERKOPING:  LEIERS

VRYDAG 28 SEPT             

SKOOL SLUIT

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

SATERDAG 29 SEPT.       

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

MAANDAG 8 OKT           

MEV. LINETTE BREYTENBACH VERJAAR

DINSDAG 9 0KT

SKOOL HEROPEN

Phalaborwa Laerskool Header Image

Nuusbriewe word tweeweekliks vervang en die vervangde nuusbrief word dan verskuif na ARGIEWE toe onder die hofie NUUS.

U is welkom om die argiewe te besoek om weer die inhoud van ouer nuusbriewe te lees, of om dit as naslaan te beskou.

Laerskool Phalaborwa Groenskool Header Image

BALKIE-AAND: 26 JULIE 2016

BAIE GELUK AAN ONS TOP 30 PRESTEERDERS.

(SIEN UITSLAE ONDER AKADEMIE)

 

Laerskool Phalaborwa - GRONDSLAGFASE

Groenskool Header Image

LYS VAN BENODIGDHEDEGR. RR

SKOOLDRAG:

Groen RR-hempie (te koop by Elite Embroidery)

Enige kort, swart broekie

TAS

Rugsak (gemerk)

BENODIGDHEDE:

2 liter roomysbak

Plastiese koevert

A5 - kletsboekie (oorgetrek)

Dik leer (oorgetrek)

100 lêersakkies

Groot buis Pritt (elke kwartaal)

Skêrtjie

Bottel Ponal-houtlym

1 pak dik vetkryte

1 houer sneesdoekies ("tissues")

1 bottel vloeibare seep (hande)

1 pak "wetwipes" (elke kwartaal)

NASKOOL

Slopie (125cm x 60cm x 6cm)

 

MERK ALLES DUIDELIK!

BAIE DANKIE!


LYS VAN BENODIGDHEDEGR. R

 SKOOLDRAG

Somersdrag:

Groen Gr. R-hempie (te koop by Elite Embroidery)

Enige kort,  swart broekie

Wintersdrag:

Groen Gr. R-hempie

Denim

Groenskool “Dry-Mac”/skoolsweetpak

 TAS

Rugsak (gemerk)

SKRYFBEHOEFTES:

Aankope vir skoolbenodighede is altyd 'n kopkrap en 'n gesoek na sekere handelsmerke

van sekere skryfbehoeftes. Ons het kwotasies by Dean's, PNA en Support Services

gekry en 'n pakket saamgestel volgens ons behoeftes om te kyk waar ons die beste

pryse vir benodighede kan kry as ons in grootmaat kan aankoop en nie elke ouer afsonderlik

nie. U kan dan slegs u kleuter se tas en skooldrag aankoop.

Die koste vir 2015 se skryfbehoeftes beloop dus R300 per kind. Die sluitingsdatum vir betaling is 28 November 2014.

U kan van die volgende maniere van betaling gebruik maak:

Gebruik asseblief u kind se naam en van as verwysing.

- Die skool se internet bankdienste:

  Laerskool Phalaborwa

  Absa- rekening nr: 1680490135

- Betaling by Mev. Elsie Fourie by die skool se finasiële kantoor.

Byvoorbaat dankie.

Graad R - Personeel

 

NASKOOL

Slopie (125cm x 60cm x 6cm)

 

MERK ALLES DUIDELIK!

 

BAIE DANKIE!


LYS VAN BENODIGDHEDE

GR. 1 (EEN)

SKOOLDRAG

Dogters:

Rokkie (groen)

"Dry Mac"

Sweetpak

Ondersteunershempies (verkrygbaar by Elite Embroidery) onder sweetpakbaadjie.

Swart skoolskoene met groen kousies

Atletiekhempies (verkrygbaar in skoolkantoor)

Swart broekies        

1ste kwartaal trek hul egter net atletiekhempies en kort  swart broekies (“PT-shorts”) aan. 

Geen skoene tydens die eerste agt weke nie.

Skooldrag beskikbaar by Julian Thom Uitrusters / Phalaborwa Uitrusters.

 

Seuns:

Kakiehemp en broekie.  Hempie verkieslik met wapen(nie noodsaaklik nie)

"Dry Mac"

Sweetpak

Ondersteunershempies onder sweetpakbaadjie

Swart skoolskoene met kakiekouse met strepe (seuns)

Atletiekhempies (verkrygbaar in skoolkantoor)

Swart broekies       

1ste kwartaal trek hul egter net atletiekhempies en swart kortbroekies

(“PT-shorts”) aan. 

Swart skoolskoene met kakiekouse met strepe (seuns).

Skooldrag beskikbaar by Julian Thom Uitrusters / Phalaborwa Uitrusters.

 

TAS

Skooltas - plus minus 30cm x 40cm x 13cm)  (‘n A4- grootte boek moet inpas)

BENODIGDHEDE:

‘n Skêrtjie 

2 Groot buisies Pritt per kwartaal.  (Een in die tas en een in die klas)

‘n Pak uitdraaikryte.  (1ste, 2de en 3de kwartaal NB!)

‘n Sponsie (Vir tekenbord se gebruik)

Kleurpotlode

Pennesakkie

NB!  Vertoonlêer  3X (Flipfile 30ble) asb. (Vir lees, wiskunde, assessering)

Uitveër en metaalskerpmaker

‘n Pak snesies "tissues"

Stoelsakkie (Denim)

Waterverf (Kuns)

Tuisgemaakte klei (Resep is ingesluit)

H-potlode (Steadler, 2 per kwartaal)

Waslap gemerk (vir sweterige handjies)

100-stuk legkaart

Witbordpen (A4 - grootte)

Springtou

MERK ALLES DUIDELIK!

 

BAIE DANKIE!


LYS VAN BENODIGDHEDE

GR. 2 (TWEE)

SKOOLDRAG

Dogters:

Rokkie (groen)

Dry mac

Sweetpak

Ondersteunershempies (verkrygbaar by Elite Embroidery) onder sweetpakbaadjie.

Swart skoolskoene met groen kousies

Atletiekhempies (verkrygbaar in skoolkantoor)

Swart broekie    

Seuns:

Kakiehemp en -broekie.  Hempie verkieslik met wapen(nie noodsaaklik nie)

"Dry Mac"

Sweetpak

Ondersteunershempies onder sweetpakbaadjie

Swart skoolskoene met kakiekouse met strepe (seuns)

Atletiekhempies (verkrygbaar in skoolkantoor)

 

TAS

Skooltas - (plus minus 30cm x 40cm x 13cm) (‘n A4- grootte boek moet inpas)

 

BENODIGDHEDE:

2 skerp HB - potlode

1 groot buis Pritt

Sagte, wit uitveër

1 pakkie uitdraaikryte

1 pakkie inkleurpotlode

Metaalskerpmaker

1 A4-boek met waterlyne (72 ble.) vir huiswerkboek.  (Moet asseblief nie oortrek nie)

2 vertoonlêers (flipfiles) – 20 en 50 sakkies

Skêrtjies

Legkaart (100-stuk)

Witbordpen

Sagte lappie om witbord skoon te maak

Plastiek om boek mee oor te trek.  Geen ander papier is nodig nie.

 

 

NB!  ALLES MOET ASSEBLIEF BAIE DUIDELIK GEMERK WEES!

 

BAIE DANKIE VIR U VRIENDELIKE SAMEWERKING!


LYS VAN BENODIGDHEDE

GR. 3 (DRIE)

SKOOLDRAG:

Dogters:

Rokkie (groen)

"Dry Mac"

Sweetpak

Ondersteunershempies (verkrygbaar by Elite Embroidery) onder sweetpakbaadjie.

Swart skoolskoene met groen kousies

Atletiekhempies (verkrygbaar in skoolkantoor)

Swart broekies

 

Seuns:

Kakie hemp en broekie.  Hempie verkieslik met wapen(nie noodsaaklik nie)

"Dry Mac"

Sweetpak

Ondersteunershempies onder sweetpakbaadjie

Swart skoolskoene met kakiekouse met strepe (seuns)

Atletiekhempies (verkrygbaar in skoolkantoor)

Swart broekies

 TAS

Skooltas - (plus minus 30cm x 40cm x 13cm) (‘n A4 grootte boek moet inpas)

BENODIGDHEDE:

2 skerp HB - potlode

1 groot buis Pritt

‘n Sagte,  wit uitveër

‘n Goeie skerpmaker

1 pakkie uitdraaikryte

1 pakkie inkleurpotlode

1 A4 - boek met waterlyne (72 bladsye) vir ‘n huiswerkboek

2 Vertoonlêers (flipfiles) – 20 en 50 sakkies

‘n Goeie skêr

‘n Legkaart (100-stuk)

‘n Witbordpen

‘n Sagte lappie om witbord skoon te maak

Plastiek om boeke mee oor te trek

‘n Stoelsakkie van denim

‘n Liniaal

 

NB!  ALLES MOET ASSEBLIEF BAIE DUIDELIK GEMERK WEES!

 

BAIE DANKIE VIR U VRIENDELIKE SAMEWERKING!

Phalaborwa Laerskool Image